Successfully reported

Sundown Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Randall P
1 nag
5.0
Aug 2025

Peaceful, restful, refreshing. Sundown Lodge is always a pleasant stop on a long trip to Mozambique. Maria is friendly and helpful, making good recommendations for dinner and making you feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik. Dis die beste verblyf in daai area, van die vriendelike personeel tot die kamers wat skoon en gerieflik is. Die kos is ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudia M
1 nag
5.0
Aug 2024

Wonderlik amazing love julle. Amazing plek, ons tweede keer daar. Sal dit aan enige iemand aanbeveel. Gasvryheid is uit die boonste rakke. Hone away from die ontbyt, wow, elke sent werd! Heerlik verby. Sien julle weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juani-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Aangenaam, cosy en lekker! Ons het baie lekker gebly. Water was warm van die stort, beddegoed was genoeg en ons het warm geslaap. Matrasse was in goeie kondisie - dit is maar altyd vir my die bepalende faktor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sien die sterre. Ons het weer eens ons verblyf by Sundown Lodge geniet. Was baie vriendelik ontvang. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Julle maaltye altyd heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey R
1 nag
5.0
Nov 2023

Besigheidsreis en hierdie was die ideale oornag. Vriendelike ontvangs in 'n baie netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashika S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Dit was lekker. Kan nie oor enige iets kla nie. Was baie gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Spectacular. The place is very well kept, well maintained and current. It is loadshedding proof and allowed me to work even when power was down. The staff are amazing, friendly and very helpful. I had to do urgent amendments for our Industry Collective Agreement and Nicky went out of her way to print the amendments for me to get the job done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Baie lekker gebly en vriendelike diens met awesome ontbyt gehad. Lekker kos, vriendelike mense en baie goeie ligging.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Dit was lekker. Dit was vir ons lekker daar moes net 'n plekkie wees as dit so reën waar mens met kinders kon sit wat toe is dat hulle nie net in die kamers hoef te wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Rissik Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb23a22f578bf53df05c6243f9b3e9ea6016b672353d77f6373caf87bef3fb79fd28d22a502f0eff5e51d4d599ceabb678d21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 75 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4329725 31.9538282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang