Sundowner Bushcamp
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Sundowner Bushcamp is geleë in 'n privaat boskamp in die natuur en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie en vriende, sowel as partytjies. Dit is ook ideaal vir spanbou- en gholfnaweke. Die hele kamp word aan een groep verhuur. Dit is baie gerieflik vir 10 mense wat nie wil deel nie, maar tot 18 gaste kan akkommodeer. Die boskamp is 19 km buite die dorp Bela-Bela geleë.
Daar is 'n groot gemeenskaplike lapa met 'n groot braai-area, kroegarea en 'n swembad, sowel as 'n volledige kombuis met 'n vrieskas-yskas, mikrogolfoond, braaitoerusting, gietyster driepootpotte, breekware en eetgerei.
Verblyf word voorsien in 3 safaritente en 2 houthutte. Daar is 2 tente met dubbelbeddens sowel as 'n stapelbed en 1 tent het 'n koninggrootte bed. Die 2 houthutte het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die houthutte het elk 'n toilet en wasbak en daar is ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte en toilette. Daar is ook 'n buitestort vir diegene wat onder die sterre wil stort. Alle linne word voorsien.
Daar is 'n swembad en 'n trampolien. Gaste kan ook op die staproetes rondstap en daar is verskeie gholfbane in die omgewing. Fietsryers is ook welkom. Musiek kan tot laat gespeel word en troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
Thaba Kwena krokodilplaas is 5 km weg, Thaba Monate bied ziplining en is 7 km weg, en daar is verskeie gholfbane in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Groot Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Sundowner Bushcamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Portion 4 Groot Nylsoog Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang