Successfully reported
+108

Sundowner Lodge

  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R578 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sundowner Lodge and Caravan Park is in die dorpie Piet Retief geleë en bied 'n verskeidenheid verblyf- en kampgeriewe. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus geleë en sorg vir 'n perfekte oornagplek op pad na Mosambiek.

Die verblyf bestaan uit standaard-chalets, selfsorgkamers, selfsorg-eenhede en wittebroodsuites. Verder spog Sundowner Lodge met 6 karavaan- en kampeerplekke met skoon, kwaliteit ablusiegeriewe.

Nog 'n kenmerk is die wilde kamp met sy 4, luukse oopplan-houthutte. Elke huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n houtdek en braaigeriewe.

Daar is baie doendinge en dienste beskikbaar op en om die eiendom, insluitend die Waffle Shack Restaurant en die SunActive Gym, afkoel in die swembad, of om jou span by die Sundowner Sports Bar te ondersteun.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Raynier V
5.0
Gerieflik, ruim en baie netjies. Sundowner Lodge (Chalet no 5) het ruim vertrekke, is netjies en het alles wat jy nodig het. Naby winkels as jy iets n...
Sien meer
Okt 2025
Elize L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, lekker, skoon, netjies, vriendlik. Baie lekker gebly. Mense vriendlik en hulpsaam. Netjiese skoon plek. Beddens en kussings slaap baie lek...
Sien meer
Aug 2025
Fiona L
Saam met lewensmaat
5.0
Great location to overnight, restaurant onsite. The rooms and bathrooms were clean and comfortable; the staff were friendly and helpful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Mariani G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en baie gerieflik. Sien sterre.
Feb 2025
Lanet R
5.0
Lekker. Ek, my pa, my broer en verloofde het oornag daar. Dit was 'n goeie pitstop.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Sundowner Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 578
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 578
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 578
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTI2ZWQwLTMwZTMtNDA1Ny05MjVlLTI5OTJlN2MyNjY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R578 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Plot G13 Welgekozen 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.989483436324 30.79674705863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang