Successfully reported
+13

Sundowner Place Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sundowner Place Self Catering bied gerieflike verblyf in 'n kothuis langs die Vaaldam in Oranjeville.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n slim-TV in die leefarea wat gaste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike stoep met braaigeriewe en die eenheid is naby die dam.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Renell J
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend. Baie netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Naby aan die dam.
Okt 2025
Riaan V
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful place. Awesome place, clean everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Alida V
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en privaat, in 'n stil deel van die dorpie. Ons het net soos voorheen baie lekker geslaap.
Feb 2025
Flossie G
5.0
Ons het baie lekker gebly en ontspan. Sal vir seker weer daar gaan bly. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik, en het altyd dadelik gehelp as dit nod...
Sien meer
Des 2024
Sylvester S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en groot.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Sundowner Place Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef50346da53f1692c6943578ac94d13a25d9ecc1441dbc489f00322a8161eec4c59befc6fc009f682bb7a9a5d7e2d2ecf899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 5 Fouche Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.991745232839 28.212583197816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang