Sundowners Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 578, Loskop Noord 12, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sundowners Game Lodge bied verblyf net 3 km buite Marble Hall en sowat 20 km vanaf Schuinsdraai Natuurreservaat. Dit is ideaal vir gaste wat die rustigheid van dié omgewing se natuurskoon wil ervaar.
Verblyf word in verskeie kamers met lugversorging gebied. Elke kamer het of dubbelbeddens, 'n dubbel- en enkelbed of 2 enkelbeddens.
Gaste het ook toegang tot die sitarea, restaurant en kroeg by die lodge, en ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad met glybane en 'n speelarea vir kinders in. Gaste kan ook emoes, rooibokke, njalas, kameelperde en van die wildekatte by die wildlodge besigtig, die asemrowende sonsondergange bewonder of op 'n wildrit gaan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 578, Loskop Noord 12, Marble Hall, 0450, Limpopo
- Gaste dink Sundowners Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 578, Loskop Noord 12, Marble Hall, 0450, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang