Successfully reported

Sunflower and Moonflower

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda B
1 nag
5.0
Okt 2025

Sterk aanbeveel. Veilige, vriendelike, waarde vir geld - verblyf. Verblyf was onverbeterlik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lieflike omgewing. Tweed besoek aan Sunflower. Geleë in 'n lieflike omgewing met die mooiste tuin in die Weskaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag
5.0
Sep 2025

Landelik, rustig, stil en ingerig! Heerlik gebly! Gasvry ontvang, linne en bed is van hoë gehalte, alles wat nodig was, was daar. Koue water in die yskas en spieël en plugs beskikbaar wat dit maklik maak om soggens klaar te maak. Netjies, skoon en ingerig. Dit het regtig soos huis gevoel met 'n wonderlike gasvrye ontvangs! Na 'n lang dag van werk en kliënte sien, was dit die perfekte tuiskoms. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nbl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik. Verskriklik lekker gebly en die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflik en lekker geleë. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Home away from home. We always have a lekker stay at Sunflower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Home away from home. It was amazing, homey feeling, cozy. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly in die pragtige plekkie in 'n mooi tuin. Netjiese skoon blyplek, goed toegerus en lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Te gou. Heeltemal rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f5fb451085cbd78aea2007af9bd22e925089184261104503731d511297018078c629c020d55e2a638d6f93411ec22e075dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang