Sunflower and Moonflower
Beskrywing
Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, en suite-badkamer en kombuis. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met ’n vereduvet en ‘n elektriese kombers, asook ’n plafonwaaier met afstandbeheer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde het wat op die perseel woon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang