Successfully reported
+30

Sunflower and Moonflower

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunflower and Moonflower is in 'n stil, luukse woonbuurt in Durbanville wat met uitstekende restaurante, winkelsentrum en ’n wêreldklas-wynroete spog. Dis die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken.

Die Sunflower-woonstel bied verblyf aan tot 2 gaste en beskik oor ’n slaaparea, en suite-badkamer en ’n kombuis. Die slaaparea het ’n ekstra lang koninginggrootte-bed met ’n veerduvet en elektriese kombers, sowel as ’n dakwaaier met ’n afstandbeheerder. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.

Die Moonflower-eenheid het ’n aparte ingang en is toegerus met volle kombuisgeriewe, sowel as ’n oopplan-leefarea en - eetarea langsaan. Die slaapkamer is ruim en beskik oor ’n koningingrootte-bed, asook kaste en stoorspasie. Die badkamer het ’n stort en ’n bad. Daar is ook ’n veranda met ’n uittrek-slaapbank wat slaapplek vir kinders bied.

Sunflower and Moonflower is net 32 km vanaf Kaapstad se middestad en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Cape Gate MediClinic is ongeveer 7 km en Durbanville MediClinic ongeveer 3 km vanaf die eenheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerda B
5.0
Sterk aanbeveel. Veilige, vriendelike, waarde vir geld - verblyf. Verblyf was onverbeterlik. Baie dankie!
Okt 2025
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Lieflike omgewing. Tweed besoek aan Sunflower. Geleë in 'n lieflike omgewing met die mooiste tuin in die Weskaap!
Okt 2025
Leon M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Heerlik gebly, dankie.
Sep 2025
Adele S
5.0
Landelik, rustig, stil en ingerig! Heerlik gebly! Gasvry ontvang, linne en bed is van hoë gehalte, alles wat nodig was, was daar. Koue water in die ys...
Sien meer
Sep 2025
Nbl L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Verskriklik lekker gebly en die rustigheid geniet.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower and Moonflower het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f5fb451085cbd78aea2007af9bd22e925089184261104503731d511297018078c629c020d55e2a638d6f93411ec22e075dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang