Successfully reported
+30

Sunflower and Moonflower

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunflower and Moonflower is in 'n stil, luukse woonbuurt van Durbanville geleë en spog met puik restaurante, winkelsentrums en 'n wêreldklas wynroete. Dit is die ideale basis vanwaar u Kaapstad se gewilde toeriste-aantreklikhede kan verken.

Die Sunflower-woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n vere-duvet en 'n elektriese kombers, asook 'n plafonwaaier met afstandbeheer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Moonflower-eenheid het 'n aparte ingang en is toegerus met volledige kombuisgeriewe asook 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer wat daarby aansluit. Die slaapkamer is ruim en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied kaste en pakplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n stoep met 'n uittrekslaapbank wat gemaklike slaapplek vir kinders bied.

Sunflower and Moonflower is net 32 km vanaf Kaapstad se sakekern en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Cape Gate MediClinic is ongeveer 7 km en Durbanville MediClinic is ongeveer 3 km vanaf die eenheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerda B
5.0
Sterk aanbeveel. Veilige, vriendelike, waarde vir geld - verblyf. Verblyf was onverbeterlik. Baie dankie!
Okt 2025
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Lieflike omgewing. Tweed besoek aan Sunflower. Geleë in 'n lieflike omgewing met die mooiste tuin in die Weskaap!
Okt 2025
Leon M
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Heerlik gebly, dankie.
Sep 2025
Adele S
5.0
Landelik, rustig, stil en ingerig! Heerlik gebly! Gasvry ontvang, linne en bed is van hoë gehalte, alles wat nodig was, was daar. Koue water in die ys...
Sien meer
Sep 2025
Nbl L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Verskriklik lekker gebly en die rustigheid geniet.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower and Moonflower het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Dam Road, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f5fb451085cbd78aea2007af9bd22e925089184261104503731d511297018078c629c020d55e2a638d6f93411ec22e075dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang