Sunninghill Guest Lodge
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Lilima Crescent, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Sunninghill Guest Lodge is ideaal geleë in die lowerryke en rustige woonbuurt Sunninghill Gardens, net 'n paar minute van die bruisende hartjie van die Sandton CBD en al die groot hoofweë af.
Die Sunninghill Guest Lodge word met ouwêreldse hoflikheid bestuur en is trots op uitstekende diens en hoë standaarde. Die lodge beskik oor 5 huise wat die swembad en vermaakarea omring. Dit is stylvol versier met helder en lugtige kamers en word omring deur rustige tuine.
Sunninghill Guest Lodge het 'n bykomende blok suites op die eiendom gevoeg. Dit bestaan uit 8 ateljees en 2 dakwoonstelle, hulle is ontwerp en versier om 'n 5-ster-gradering te behaal. Hierdie lieflike suites is ruim en pragtig versier.
Gaste kan hulself tuismaak in die gerieflike sitkamers of die warmte van die kaggel geniet. Ontbyt in die sonnige eetkamer sal mens voorberei vir wat die dag ook al inhou. Saans word gaste genooi om na die sonsondergang te kyk op die patio wat oor die swembad uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Lilima Crescent, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
- Gaste dink Sunninghill Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Lilima Crescent, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang