Sunny Cove Stays
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Simon's Town Road, Fish Hoek, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunny Cove Stay is 'n selfsorgvakansiewoonstel reg op die water in Vishoek, Kaapstad. Hierdie see-toevlugsoord is 'n perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n plek om tuis te roep waar hulle in 'n rustige omgewing kan ontspan terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusvoorstad is.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar en het direkte toegang tot die patio en tuin. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die knus sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n tuin, 'n patio met buitemeubels, ongerepte see-uitsigte en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Vishoekstrand is ongeveer 1,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 43 Simon's Town Road, Fish Hoek, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Simon's Town Road, Fish Hoek, Fish Hoek, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang