Sunny Rock
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mendip Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunny Rock is versteek in die pragtige Southbroom-area net 13 km vanaf Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die selfsorgeenhede bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede aangebied, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad of stort, toilet en wasbak. Elke eenheid word omring deur die wilde Southbroom-bosveld en bied dus 'n ideale toevlugsoord in die middel van die natuur.
Sunny Rock het ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n kluis. Elke eenheid het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie slimkaart saambring. Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, visvang en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Mendip Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunny Rock het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Mendip Road, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang