Successfully reported
+24

Sunny Stay

Gastehuis
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jul 2024 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutchestraat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R980 R735 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunny Stay bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, ideaal geleë in die hartjie van Groblersdal. Dit is 'n goeie opsie vir 'n sakereis of 'n klein gesin.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffieskinkbord. 'n Ontbyttoonbank met 2 sitplekke is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak word 'n TV en gratis WiFi voorsien.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike tuinarea en veilige parkering. Die eenheid is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, sowel as Hoërskool Ben Viljoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michael C
Gesin met tieners
5.0
Keep it up, well done. Very good service. Very clean. Host was very friendly. Good and safe area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Biance E
Gesin met klein kinders
5.0
Will use them again. Lovely stay. Will use them again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jannie V
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, al het ek net oogslaap daar vir die 1 nag. Alles was 100% gewees en dankie.
Jun 2025
Marina M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, netjies en skoon. Die gasvrou het ons gehelp om vroeër in te boek, omdat ons daar was vir 'n sportdag en ons gewag het vir die rugby om t...
Sien meer
Mei 2025
Melissa L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Oulike eienaars. Rustige area. Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gutchestraat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Sunny Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R 980 R 735
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutchestraat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816ee10175a20628b3ff2cca874d56344959898ae733a9c71c6e841ba27e208950c36c136eefa5f5f89da63fce5bee518d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Gutchestraat 6 Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.172681225727 29.393549545508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang