Sunny Thesen Island Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunny Thesen Island Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel en is heeltemal privaat en ideaal vir paartjies, gesinne met kinders, sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, asook 'n aparte stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met stoele en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale wat aan 'n omsetter gekoppel is sodat dit gedurende kragonderbreking aan sal bly.
Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante, die strand, asook verskeie ander gesinsvriendelike doendinge geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunny Thesen Island Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Log Lane, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang