Successfully reported
+12

Sunny Windsor Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunny Windsor Apartment is 'n eenvoudige, rustieke en ontspanne selfsorgwoonstel agter Olympia Café in die hartjie van Kalkbaai. Dit is die ideale basis vanwaar die area verken kan word en dit is stapafstand van die hawe en gewilde eetplekke af.

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel met 2 stoele. Die knus sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix teen die muur.

Die eenheid is stapafstand vanaf restaurante, eetplekke, koffiewinkels en getypoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 105

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny Windsor Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Windsor Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28bf2da94da32a2bcbc41a062abc36850924c4910b8693a481bbf046c4b6b06fb3cc3f6b9cd4d4d86232ff1c5446c9b45fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Windsor Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1273077 18.4478061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang