Sunnyside Guesthouse
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 240 Nangolo Mbumba Drive, Walvis Bay, Erongo
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunnyside Guesthouse bied gerieflike verblyf in die gewilde Walvisbaai, Namibië. Dis naby die dorpshawe, restaurante en die strandmeer.
Dié gastehuis beskik oor 13 slaapkamers wat goed ingerig is en oor en suite-badkamers beskik. Daar is 3 dubbelkamers, 7 kamers met 2 enkelbeddens, 2 gesinseenhede en 'n luukse suite. Elke kamer het 'n TV, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, kluis en haardroër. Die luukse suite het 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
Die gastehuis het gratis WiFi, 'n gemeenskaplike eetarea, konferensiegeriewe, lugversorging, kroegarea en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite sluit seekajakvaarte, 4x4-roetes, swem, branderplankry, kanovaarte, sandplankry, visvang, vierwielmotorfietsry, bootvaarte en dolfyn-vaarte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 240 Nangolo Mbumba Drive, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Sunnyside Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 240 Nangolo Mbumba Drive, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang