Successfully reported

Sunplace

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker, pragtige plek. Ons het heerlik oorgeslaap by Sunplace, dis baie netjies en eenvoudig, alles wat mens nodig het, met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Vriendelike dank!

Monique S
1 nag
5.0
Okt 2024

Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die plek is asemrowend mooi. Ons het baie lekker gebly by Sunplace West. Dit was ons tweede keer en kan nie wag om weer te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Beste Monique, ek sien uit om julle hopelik binnekort weer te kan verwelkom.

Desireen G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Naturalistic weekend. The owner lives on-site, she is very accommodating, moved us to a more spacious unit without any hassles, the unit was clean and very serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Thank you kindly, it was a pleasure having you here.

Wicus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ligging is perfect as jy net buite Harties wil bly, rustig en stil. Die enkelkamers het baie lekker gewerk vir ons. Die uitsig oor die dam was vreeslik mooi van die view dek af, ons het wel nie daar gebraai nie, maar eerder onder by die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Dankie vir die terugvoer, hoop om julle spoedig weer by ons te kan verwelkom.

Sri Krishna G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

One of my favourite places to visit. This was like a different world. We enjoyed our stay as if we were disconnected from city life. The place was wonderful and unmatchable. Wiebke is a very kind person and very helpful. I will definitely visit again. They should consider arranging a TV and a stronger WiFi network. But all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Selby G
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Beautiful place and friendly people and the place is clean and convenient. Our stay at Sun Place was spontaneous. We were welcomed by a very friendly lady and we actually felt like we were at home. The place was super clean and it is very easy to find as it is closer to the main road to Haarties.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Thank you kindly.

Nonka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Die fotos sê ontrent alles! Great wegbreek keuse, naby aan Pta. Elke sent werd! Lekker kuier spasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Sal definitief Sunplace West weer besoek. Het baie lekker gebly en gekuier!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wiebke
Sunplace
Jul is steeds welkom!

Thato S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

We had a good stay. We had a great stay, however would have loved to have WiFi and a TV in my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Wiebke
Sunplace
Hi Thato, we have good news: our accommodation now has WiFi available. Looking forward to hosting you in the future.

Lindeni S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderful experience. We really enjoyed our stay at Sunplace, peaceful place, I wish they could invest in air conditioning and swimming pool as the place is very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wiebke
Sunplace
Thank you very much. The pool is being built as we speak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wiebke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1557537406da61e9a50aadde04a2e0ef8836e86aea0c9a03c59e9e7a19a0265190c07c225d0dd052b7b8aa29e242281cb845?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 R511 Saartjiesnek 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763198040415 27.934771488092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang