Sunplace
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunplace West en Sunplace South is selfsorgkothuise op 'n gedeelde eiendom. Sunplace is deel van 'n landgoed wat sedert 1974 selfonderhoudend is, met behulp van sonkrag, reënwater en passiewe ontwerp.
Sunplace West (groter) en Sunplace South (kleiner) bied elk slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Hierdie 2 kothuise het volledig toegeruste selfsorgkombuise met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite kan gaste 'n braai-area en buitesitplek geniet. Daar is ook 'n swembad en 'n uitkykplatform wat skouspelagtige uitsigte oor die Magaliesberg en Hartbeespoortdam bied. Die eiendom word omring deur 'n pragtige natuurlike bosomgewing met oorvloedige voëllewe en skilderagtige wandelpaaie. Hartbeespoort bied 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wiebke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
- Gaste dink Sunplace het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Saartjiesnek, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang