Successfully reported
+30

Sunridge Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom.

Akkommodasie by Sunridge Self-catering Accommodation word in 'n ateljeewoonstel en dubbelkamer gebied. Albei het basiese selfsorggeriewe.

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, broodrooster, braaipan, eetgerei en breekware. Die kamer is apart van die hoofhuis en dit het sy eie ingang wat met een ander kamer gedeel word.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea, kombuisie en 'n eetarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n enkelbed op versoek. Die badkamer is ingerig met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, 'n yskassie, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Skuifdeure in die eenheid lei na 'n vermaakarea met 'n braai-area en buite-eetplek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Sunridge Self-catering Accommodation bied maklike toegang tot die N2-hoofweg. Die eenheid is binne 'n 9 km-radius van Kragga Kamma Wildreservaat, Greenacres Winkelsentrum, die Gqeberha (Port Elizabeth) gholfklub en Nelson Mandela Bay Stadion af, en is net om die hoek van Sunridge Village met sy verskeidenheid winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
André L
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, skoon, rustig, veilig. Is baie lekker. Baie gemaklik. Voel of ek by my 2de huis is.
Sep 2025
Michael D
5.0
Ek kry alles wat ek nodig het, ek voel veilig en die verblyf is lekker rustig. Ek het baie lekker gebly. Ek kom keer op keer terug.
Sep 2025
Arlo S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik! Baie lekker gebly. Alhoewel die akkommodasie reg oorkant 'n winkelsentrum is, is dit veilig en stil en sou jy iets benodig van die winkel o...
Sien meer
Jul 2025
Ansa V
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly! Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly, alles skoon en netjies. Sentraal geleë, veilige omgewing.
Mei 2025
Bianca D
Gesin met klein kinders
5.0
Conveniently located and suitably furnished. The unit is perfectly located - central and conveniently across the road from a shopping c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunridge Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2ed06eea935e5a77130ef10365bbd9d8750d32aedd2fdf262cef80a94e93cbed3acdb684928e8f71068844f76304cef3cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang