Successfully reported

Sunrise Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en gerieflik. Goed toegeruste, netjiese en skoon eenheid met alles wat mens nodig het en nog meer. Grondvloer met gesellige agtertuin en welkome verhitte swembad. Gemaklik vir 'n gesin van drie. Gerieflik geleë vir alles aan die Oos-Rand, insluitend OR Tambo- en Lanseria-lughawens. Uitstekende diens van Chanell met verwelkoming en tydens verblyf. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Sunrise Apartment
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die eenheid gemaklik, goed toegerus en ideaal geleë gevind het vir julle gesinsverblyf. Dit is vir ons 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste te ontvang, en ek sal verseker vir Chanell jou komplimente oordra—sy doen alles met 'n oop hart. Ons sien met groot opgewondenheid uit daarna om julle weer te verwelkom by Sunrise Apartment wanneer julle volgende keer aan die Oos-Rand is. Vriendelike groete, Marius Eienaar – Sunrise Apartment .sunriseapartment.co.za

Mosa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful and relaxing. This is a perfect staycation ever. Mariaan and Laurene were wonderful hosts and very friendly too. They made my birthday very special and I really appreciate the flowers I received. I give the place 100%, very classy and neat too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Sunrise Apartment
Thank you so much for your wonderful words! Dear Mrs Kobe, It was truly a pleasure to host you, and we’re delighted that we could make your birthday extra special. We loved having you at Sunset Place 144, and we're so glad you enjoyed the flowers! Your kind words about the space being classy and neat mean the world to us. We look forward to welcoming you back for another perfect staycation, and until next time, we wish you all the best. Warm greetings, Your Hosts

Gravett M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Neat, tidy and compact. Very neat and tidy unit, will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Road 5 and Brentwood Road, Brentwood Park, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262c19afeed9c9c7b77e0b579adf45c7a463d0625e052833a76d52c3dd7124c3507bb3d962a08c9d2850c71fbbae1d1dd3ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Corner of Road 5 and Brentwood Road Brentwood Park 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.137688125047 28.288722038269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang