Successfully reported
+139

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunrise Bay Self-catering Accommodation is in die kusdorpie Plettenbergbaai op die Tuinroete geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Robberg Natuurreservaat, Tuinroete Wolf Sanctuary, Knysna Olifantpark en Keurboom Lagoon in.

Die verblyf bestaan uit 4 privaat selfsorg-eenhede wat apart of as 'n geheel bespreek kan word. Die eerste 3 eenhede is op die grondvloer geleë en die vierde eenheid is op die boonste verdieping. Elke eenheid het 1 badkamer, 'n kombuisarea, patio, 'n privaat braai-area en uitsigte oor die strandmeer en berg. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit swem, seiljagvaart, kanovaart, abseil, branderplankry en duik in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunrise Bay Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABOnAXLBuk0gN8PevFP7ZvID7EYi5ZSluDOthftY8QpJ9jyQOZN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.04727 23.36814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang