Successfully reported

Sunrise Heaven Bachelor

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Otto S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onverbeterlik en vir seker ons eerste keuse verblyf in Hartenbos. Ons het ons verblyf baie geniet en dit het alles te doen met die gasheer en gasvrou. Hulle het ons soos familie laat voel en uit hul pad gegaan om te verseker ons verblyf gaan 'n onvergeetlike een wees. Baie dankie Gibbon en Rita, julle is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288e4ca43435ff340e984f2c4205a426cd4cb7a76cb3139115d75b2199ac1247f1324bb777ee35d807fcc2a64a74a3a687f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R102 Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1191837 22.1025322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang