Sunrise Heaven Bachelor
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunrise Heaven Bachelor is 'n knus en bekoorlike grondvloer-eenheid in Hartenbos, Mosselbaai, ideaal vir 2 gaste.
Hierdie oopplan-enkelslaapkamer-eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, tweeplaatstoof en mini-oond, en lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV in vir gaste se gerief.
Geleë net 3 km vanaf Hartenbos-strand en die plaaslike winkelsentrum, vorm die eenheid deel van 'n veilige kompleks op die Tuinroete. Die Hartenbosrivier vloei deur die kompleks en bied gaste die geleentheid om asemrowende sonsopkomste en uitsigte oor die sonsondergange te geniet. Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike braai-area met 'n Webber-braai vir gaste.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunrise Heaven Bachelor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang