Successfully reported
+23

Sunrise Holidays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Gibb Road, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunrise Holidays bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Southport, Port Shepstone. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.

Verblyf word in 2 selfsorgwoonstelle gebied. Albei eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers met storte, linne, badhanddoeke, kombuisies, TV's en sitareas.

'n Gemeenskaplike braai-area en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstelle is sowat 550 m vanaf die Southport-getypoel en naby verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nadine D
Saam met lewensmaat
5.0
Kort en kragtig maar lekker ontspan. Baie lekker gebly. Oulike plekkie vir alleen bly of 2 mense. Toe dit gereën het, het ons lekker gele en movies ge...
Sien meer
Feb 2025
Stephanus V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it. Enjoyed it. It was very neat and cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Eg F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, hoogs aanbeveel. Die woonstelle is albei pragtig en baie gerieflik. Die gasvrou is uiters behulpsaam en vriendelik. Ons kan aanbeveel dat...
Sien meer
Jan 2025
Ronit T
Saam met lewensmaat
4.8
Clean, comfy, well-equipped and a walk away from the beach. We had a lovely stay at Sunrise Holidays. Dawn and Brian were great hosts, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Herucus B
Gesin met klein kinders
4.6
Netjies, skoon, ontspannend, veilig, gerieflik, alles en meer. Ons het baie lekker gebly en die eienaar is eenvoudig wonderlik gewees, sy het uit haar...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 5 Gibb Road, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunrise Holidays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Gibb Road, Southport, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca66c693c786507f1bbb3509ecdb26c74e961cc9f74e15ccd1e0f5119c57a6124666f2a6fd96762731024e521e577f3a0276?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Gibb Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-23:00 11:00 -30.678409394202 30.503619742992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang