Successfully reported

Sunrise Serenity Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Marie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige en luukse verblyf in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly! Die gastehuis was gerieflik toegerus, skoon en met baie aktiwiteite vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Goeie dag! Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Dis waarna ons elke dag strewe! Ons het dit voorwaar geniet om julle te huisves en sien uit na julle volgende kuier!

Natasha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het net geslaap, maar dit was alles uit die boonste rakke. Die verblyf was puik gewees en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Goeie dag Natasha Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Ons hoop om julle sommer gou weer eendag te sien! Sunrise Serenity Groete

Jaco J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vir seker 'n weer kuier. Baie skoon, netjies en die personeel was vriendelik. Baie rustige nag gehad. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Baie dankie Jaco, ons waardeer jou resensie vreeslik baie. Jy is baie gaaf. Dit was lekker om jou hier te ontvang, hoop daar sal nog vele besoeke aan ons wees. Vriendelike groete, Debbie

Thembi M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfect. My stay was good and the staff was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Sunrise Serenity is op ons lysie van plekke waar ons weer sal oorslaap. Sunrise Serenity is skoon en netjies en die terrein is baie goed versorg. Die kamer was gerieflik, ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Hello Salome. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dis waarvoor ons strewe! Ons hoop om julle baie gou weer te sien!

Tariena P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2024

Glad nie 'n lekker ondervinding gewees nie. Ons het spesifiek gevra vir 'n plek met 'n jacuzzi, maar dit het nie water in nie, nie moeite werd om die jacuzzi net vir 1 aand aan te sit nie. Die matras was so deurgele dat ons albei met rugpyn opgestaan het, my man het baie min geslaap. Daar is koffie ens. voorsien, maar net vir 1 koppie koffie, rerig! Stort se deur is stukkend, dit hak uit. Kamer so klein jy kan skaars om die dubbelbed loop. Sleg 1 stoel in die kombuis, mens moet op die bed sit en eet want dit het gereën. Glad nie 'n lekker ondervinding gewees nie. Kani glo ons moes so baie vir die plek betaal het nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Rustig en skoon. Ek het die voëls hoor fluit wanneer ek wakker word. Baie lekker ontspan na 'n dag se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A most pleasant stay, with everything neat, spotless and beautiful. The host, Kobus, is professional and very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Sunrise Serenity Guest House
Hi Gerda. You and Willem are such amazing people! Thank you for the review. We hope to see you again some day!

Tsietsi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Wonderful. Friendly people. Wonderful and friendly people. Clean place with children's play facilities. Safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Plot Rooidraai A5, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abce515a42505d0efb5789d0e45671a0c8fa1e2f3c3afdf12b35aec2c0ec62989631917881229920a10dc016c7d7f6f12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R540 Plot Rooidraai A5 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.134846249997 30.408928041451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang