Successfully reported
+99

Sunrise Serenity Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Plot Rooidraai A5, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunrise Serenity Guest House is op 'n kleinhoewe 5 km vanaf Lydenburg op die Dullstroompad geleë. Dit is ideaal geleë buite die dorp, maar net 'n entjie vanaf die belangrikste besienswaardighede en sentrums. Die gastehuis is ideaal vir ontspanning, naby alle geriewe is.

Verblyf is in 7 en suite-kamers met lugversorging beskikbaar. Die ruim kamers lei na 'n buite-area met sitplek, buitemeubels en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n groot swembad, 'n binnenshuise Jacuzzi, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. WiFi is beskikbaar.

Daar is uitstekende baars- en karp-hengelgeleenthede op die perseel, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marie T
Gesin met tieners
5.0
Rustige en luukse verblyf in 'n pragtige omgewing. Ons het heerlik gebly! Die gastehuis was gerieflik toegerus, skoon en met baie aktiwiteite vir die ...
Sien meer
Mei 2025
Natasha K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het net geslaap, maar dit was alles uit die boonste rakke. Die verblyf was puik gewees en alles was perfek.
Mrt 2025
Jaco J
Besigheidsreis
5.0
Vir seker 'n weer kuier. Baie skoon, netjies en die personeel was vriendelik. Baie rustige nag gehad. Uitstekende diens.
Mrt 2024
Thembi M
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect. My stay was good and the staff was very kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Salome V
Gesin met tieners
4.8
Sunrise Serenity is op ons lysie van plekke waar ons weer sal oorslaap. Sunrise Serenity is skoon en netjies en die terrein is baie goed versorg. Die ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R540, Plot Rooidraai A5, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunrise Serenity Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Plot Rooidraai A5, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abce515a42505d0efb5789d0e45671a0c8fa1e2f3c3afdf12b35aec2c0ec62989631917881229920a10dc016c7d7f6f12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R540 Plot Rooidraai A5 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.134846249997 30.408928041451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang