Sunset 786 Holiday Accommodation 211
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset 786 Holiday Accommodation 211 is 'n selfsorgwoonstel in die Ocean Breeze Hotel in Strand met see- en berguitsigte. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ministoof en oond, 'n ketel, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.
Die aangrensende sitkamer het 'n TV met Netflix en 'n dubbelslaapbank, en lei na 'n balkon met pragtige see- en omgewinguitsigte. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, en daar is 'n restaurant op die grondvloer van die hotel.
Nog 'n bekende restaurant, Jackson & Black, is onlangs op die grondvloer geopen.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots Holland Natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maghidi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset 786 Holiday Accommodation 211 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang