Sunset Beach 34
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Beach 34 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Sunset Beach-kompleks naby die strand in Uvongo, en naby verskeie winkels en geriewe.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte.
Die Sunset Beach-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang