Successfully reported

Sunset Bliss

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Excellent, refreshing and friendly. Estè is a great host. We enjoyed the tranquility and sea view very much. We would recommend the clean and value-for-money accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wens ons kon baie langer bly. Baie skoon en netjies, perfekte ligging. Kort stap tot by die see en rots poele. Baie goed toegerus. Vinnige internet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavern S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Peaceful. Very beautiful. Very calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great host, excellent spot. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die woonstel was baie skoon en wat nodig is met 'n mooi seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annekie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste - skoonste - lekkerste - persoonlike aandag blyplek in Gansbaai. Skoonste en mooiste plekkie met alles wat jy kan nodig kry. WiFi was fantasties en seeuitsig awesome. Niks was te veel moeite nie en alles het mooi gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig en stil - lekker wegbreek. Baie lekker! Goed ingerig met alles wat jy nodig het! Eetgerei en bakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome, beautiful, pure sunset bliss indeed. This place is awesome. Pure bliss. The reception by the owner was so friendly and professionally done. It's always a pleasure to visit her place. 11/10 for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties van begin tot einde, die week was te kort. Fantastiese verblyf met alles wat jy aan kan dink moontlik nodig sal wees. Die uitsig kan nie maklik geklop word nie, ons het walvisse van die stoep af gesien. Esté is 'n baie goeie gasvrou wat mens onmiddellik tuis laat voel. Die inligtingsleër bevat meer inligting as wat by die plaaslike inligtingskantoor beskikbaar is. Baie dankie vir jou vriendelikheid, ons kom beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 328

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6feda29f4842a31ef92bcb46dab632e79a36e3d573f4f25c42e70a34d2127813cd030101ec265a14000ce2101935f2fd06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 2) 328 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang