Sunset Bliss
Beskrywing
Penguin Studio Flat is 'n oopplan-eenheid met plek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele en 'n sitarea met 'n uitsig oor die see. 'n TV met volledige DStv-pakket is beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die ateljeewoonstel lei na 'n privaat stoep met oordekte braaigeriewe, 'n buitetafel en stoele, en 'n uitsig oor die Walkerbaai-see en die berge. Veilige parkering is langs die eenheid op die perseel beskikbaar. Geen troeteldiere word toegelaat nie, en daar is geen tuin nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Nie Troeteldier vriendelik Nie.
Huisreëls
Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
(Slegs die Dolphin Garden-woonstel is hondevriendelik, en slegs met vooraf reëlings en goedkeuring van die hond se ras.)
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is hondevriendelik met vooraf reëling en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens van goeie gehalte, en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 'n knus sit- en eetkamer met 'n eetkamertafel, stoele en 'n gemaklike rusbank. 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sit- en eetkamer lei na 'n lang stoep met 'n vuurput, 'n oordekte tafel en stoele, en trappe na die tuin. Die eenheid bied lieflike ononderbroke see- en berguitsigte. Daar is ook 'n binnehof met 'n oordekte braai en ingeboude sitplek. Parkeerplek is voor die ingang beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Honde Vriendelik Slegs met vooraf reëlings en goedkeuring van honde ras.
Huisreëls
Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
(Slegs die Dolphin Garden-woonstel is hondevriendelik, en slegs met vooraf reëlings en goedkeuring van die hond se ras.)
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Walvishuis is 'n ruim eenheid met slaapplek vir 6 gaste en 'n oordekte patio, braai-area en 'n kaggel. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers, waarvan een 'n see-uitsig het, het elk 'n koningingrootte bed. Die aparte ruim badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die nutsarea. Die eetkamer bied 'n eetkamertafel met ruim sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n groot rusbank en gemakstoele, 'n kaggel en lei na 'n balkon met 'n oordekte braai-area, eetkamertafel en 'n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai se oseaan en berge. Hierdie eenheid bied parkeerplek op die perseel voor die ingang. Gratis WiFi en die volledige DStv-pakket is ingesluit. Troeteldiere word nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Nie Troeteldier vriendelik Nie.
Huisreëls
Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, word toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
(Slegs die Dolphin Garden-woonstel is hondevriendelik, en slegs met vooraf reëlings en goedkeuring van die hond se ras.)
Geen formele partytjies of geleenthede mag by die huis aangebied word nie.
Gaste mag nie besoekers ontvang sonder om die eienaars in kennis te stel nie.
Slaap op die rusbanke word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang