Sunset Boulevard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Coral Road, 10 Sunset Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Boulevard is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand wat slaapplek vir 4 gaste bied, wat dit die ideale kuswegbreek maak.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n knus balkon met sitplek en braaigeriewe, waar hulle kan ontspan en die pragtige uitsigte kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vera Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 69 Coral Road, 10 Sunset Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Boulevard het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Coral Road, 10 Sunset Boulevard, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang