Successfully reported
+13

Sunset Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset Breeze is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Sunset Beach, net 5 minute se stap van die see af. Dit bied slaapplek vir 2 gaste.

Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die eenheid bied basiese selfsorg-toestelle, insluitend 'n yskas, broodrooster, lugbraaier en mikrogolfoond, ideaal vir die voorbereiding van eenvoudige maaltye. Let asseblief daarop dat daar geen volledige kombuisgeriewe is nie, en die opset is soortgelyk aan dié van 'n hotelkamer. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eiendom is perfek vir strandliefhebbers wat 'n rustige toevlugsoord soek, en is ook gerieflik naby winkelsentrums en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 43 Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Breeze het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ddc8ae4696716ae8285b071aa80fe06e4331168f10724af3b188d505136b9bb15ba6b5ae77282c77f32800a0884a3d7f26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 43 Engina Crescent Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8545888 18.4925247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang