Sunset Decks Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4a Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunset Decks Guest House is in Sunset Beach aan die Weskus geleë, net 380 m vanaf die strand, wat pragtige uitsigte oor Tafelberg oorkant die baai bied. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en korporatiewe besoekers.
Verblyf word gebied in 7 smaakvol gemeubileerde en suite-gastekamers wat bestaan uit 5 dubbelkamers en 2 2 enkelkamers. Elke kamer het 'n klein sitarea, 'n kombuisie en 'n buitestoep. Sommige van die kamers het bad- en stortgeriewe en sommige kamers het net storte. Elke kamer is ook toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die gastehuis bied 'n eerlikheidskroeg en -sitkamer wat lei na 'n tropiese plonspoel op die onderste verdieping. Gaste kan pragtige uitsigte oor Kaapstad vanaf die boonste dek geniet. Daar is 'n pooltafel vir vermaak. Die eiendom het 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.
Die gewilde Sunset Beach is 1 blok weg van die gastehuis, gewild vir vlieërbranderry en seilplankry. Daar is 2 restaurante 700 m weg, en die ligging bied toegang tot 'n Woolworths Food-winkel, 'n boetiekdrankwinkel en 'n diensstasie met 'n 24-uur Steers-wegneemete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4a Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Decks Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4a Engina Crescent, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang