Sunset Dunes
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1279 Gansie Street, Kleinkrantz Beach, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunset Dunes is 'n selfsorghuis in die dorpie Kleinkrantz, in Wildernis. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë 150 m van die strand af en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Die sitarea op die boonste vloer het nog 'n dubbelbed vir die sewende en agtste persoon om op te slaap.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is goed toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n kisvrieskas en 'n etenstafel met sitplek. Die aangrensende leefarea het 'n dubbelsydige kaggel wat ook as 'n binnebraai-area gebruik kan word, en lei na die voorstoep. Parkeerplek van en op straat is beskikbaar vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1279 Gansie Street, Kleinkrantz Beach, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1279 Gansie Street, Kleinkrantz Beach, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang