Successfully reported

Sunset Guest House

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
David G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable! We had a great stay. Clean and cozy room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizemari V
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelik, skoon, netjies. Ek en my seun het heerlik gebly en geslaap. Baie vriendelike ontvangs. Baie mooi en skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2024

The host was super accommodating for a last minute booking, highly recommended. The host was super accommodating for a last minute booking, would highly recommend them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya T
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Daar was nie melk vir koffie nie en ook nie bedlampies nie anders as dit 100. Dit was net 'n vinnige oorslaap vir 'n troue.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chané O
1 nag
3.0
Apr 2024

Gemaklik net ongelooflik klein,. Die kamers is skoon, maar wel baie klein. Dit het baie duur gevoel vir wat mens kry. Ek en my man het gesukkel om gemaklik rond te beweeg. As mens net 'n plek nodig het om te slaap, sal dit voldoende wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2024

Dié plek is nie lekker slaap nie. Dis ongemaklike slaap. Baie ongemaklik, bed kliphard, net dun duvet op bed. Geen privaatheid, "blinds" bedek nie die hele venster nie en honeymoon suite word geskei met 'n deur na hul kantoor. Geen gasvrou/gasheer in sig, slegs skoonmaker. Sal die plek nie aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Portia N
1 nag Besigheidsreis
2.0
Nov 2024

Unhappy. Terrible service. My rep was not happy at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Vera B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Sep 2024

Ons het net oorgeslaap, maar dit kon beter gewees het. Hulle moet bietjie aandag gee aan die volgende: 1. Die bed se paslaken het kolle gehad. 2. Die handdoeke is te klein om gebruik te word. 3. Daar is geen klein badprodukte in die badkamer nie. 4. Kamer is bietjie klein. 5. Geen melk vir koffie nie. Almal gebruik nie Cremora nie. 6. Die dame wat ons ontvang het, het haar japon en slippers aangehad en dit was 17:00.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Peter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Very pleasant and rooms were clean and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Tierberg Crescent, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdf88c9c4556f2a63fc4339b4bf9fe15ad8812821f294ff95c48d4aa41d90840366957e13b6d7f389cd4c0f19cd7485012c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 20 Tierberg Crescent Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8050338 29.4441172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang