Sunset Lagoon
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1316 Waterkant Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter.
Die verblyf bestaan uit 4 luukse selfsorg-chalets wat in die rustige, klein dorpie McDougallsbaai in Port Nolloth geleë is.
Drie van die chalets het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV met die Stay Basic DStv-pakket, 'n ingeboude braai en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die derde chalet het slaapplek vir 5 gaste.
Hierdie rustige dorpie bied verskeie aktiwiteite vir besoekers van oud tot jonk. As jy eers by Sunset Lagoon kom vakansie hou het, sal jy gou weer wil terugkeer.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1316 Waterkant Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Sunset Lagoon het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1316 Waterkant Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang