Sunset Lounge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marthie Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunset Lounge is 'n knus woonstel in Sonheuwel, Mbombela, en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Alhoewel die woonstel nie 'n kombuis het nie, beskik dit oor 'n gemaklike sitkamer en 'n balkon met pragtige uitsigte. 'n Buitevuurput is beskikbaar vir ontspannende aande. Die gedeelde swembad is gedurende die winter gesluit, maar is 'n hoogtepunt gedurende die somermaande.
Die woonstel is in 'n natuurlike Laeveld-tuin geleë en is aantreklik vir voëlkykers. Die eiendom grens aan 'n natuurreservaat, en gaste kan skilderagtige wandelings deur die veld geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ben Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 11 Marthie Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Sunset Lounge het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marthie Street, Sonheuwel, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang