Successfully reported
+17

Sunset Plains

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sunset Plains bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n wildplaas in privaat besit wat 18 km buite Hluhluwe geleë is. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in natuurlike omgewing.

Hierdie pragtige huis beskik oor 2 lugversorgde hutte wat op die oewer van 'n meer geleë is, en is ideaal vir 'n gesin wat uit 2 volwassenes met 4 kinders bestaan. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en sy en suite-badkamer het 'n stort en wasbak. Die toilette is albei buite die hutte geleë.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, ketel, mikrogolfoond en broodrooster. Die opelug-patio bied seil-rolblindings en spog met genoeg spasie vir gaste om te ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die meer geniet. Die huis spog met 'n boma waar gaste 'n braai kan geniet, asook 'n jetty wat gebruik kan word om 'n kajak te water te laat.

Die meer is ook ideaal om 'n aantal watergebaseerde sportsoorte te geniet, terwyl landgebaseerde aktiwiteite wildritte, voetslaan en bergfietsry insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

4

2 x Kinderstapelbed

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hluhluwe Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaf7d7cfd3326c6f6e4a96c2dcc92271ec37e1850d5133960a0b60c6a01e3c40584dfe496f5a781de137ff5b1d9a29feaa9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense Hluhluwe Main Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.919890553033 32.306378451901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang