Successfully reported
+51

Sunset Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sunset Rest is 'n dakwoonstel in Strand, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel op die boonste verdieping is ideaal vir gaste wat 'n kuswegbreek soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2,5 badkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n driekwartbed in die leefarea en die gastebadkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die verblyf het panoramiese see- en berguitsigte en gaste kan strand toe gaan of by een van die nabye restaurante gaan eet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Beachroad, 703 Strandsig, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919d388e50005bd42d5c829b0d255fce04cf064d6006278f1c35648796eadc04c47fc267ee5839f8fa8e1a1390f212c67f57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 95 Beachroad 703 Strandsig 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.117191058841 18.826266109123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang