Successfully reported

Sunset Ridge Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gert N
1 nag
5.0
Jul 2025

Top guest house! Worth every cent. An amazing stay and great breakfast, really worth it. Fantastic rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie tevrede met die vriendelikheid, diens, omgewing en uitsig. Baie mooi uitsig oor die Kloof en Magaliesberg, stil area. Netheid was uitstekend. Ontbyt was heerlik en vriendelike personeel. Elsabè het uit haar pad gegaan om my welkom te laat voel terwyl ek vir my man gewag het wat opleiding by die myn gegee het. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer kom. 1. Vriendelike ontvangs. 2. Skoon en ruim kamer met mooi uitsig. 3. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinaida T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige plek, skoon, netjies en heerlike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Luukse verblyf, heerlike ontbyt! Heerlik gebly, baie dankie! Het moeite gedoen dat ons 'n bietjie vroeër kon inboek - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Quiet, refreshing. We enjoyed our stay at Sunset Ridge. If you can, please see to the mattress (bed) in room 2; it's sinking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elané L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Baie lekker gekuier en die uitsig is 'n belewenis! Het gereël vir vroeër inboek om ons te help weens onvoorsiene omstandighede in ons planne wat baie gehelp het. Ontbyt was heerlik en ook vroeg vir ons gemaak dat ons vroeg kon vertrek soos versoek. Sal beslis geen ander plek bespreek as ons weer Rustenburg toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel R
1 nag
4.0
Mrt 2025

Sal weer hier bly. Heel aangenaam vir 'n kort verblyf. Kamer en badkamer lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sien bostaande. Dit was 'n besondere lekker naweek. Baie dankie aan al die rolspelers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ongelooflik, een aand was te kort. Beslis lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af6c1c76b9061e6d7b9247c4709654d257eeebfe6e0d85531c388a7b2c9b19d37cc71758dae4b9ceea623d8ed993e9164c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 2 Vaalbos Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.695074317268 27.209615830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang