Successfully reported
+44

Sunset Ridge Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die stad Rustenburg skuil teen die voet van die Magaliesberge en Sunset Ridge bied 'n skilderagtige uitsig op die berge en die vallei aan die onderkant. Ons is net 30 minute van die bekende Sun City af met een van die beste gholfbane in Suid-Afrika. Die Pilanesberg Natuurpark grens teen die oord en is geleë in 'n massiewe krater wat uitgekerf is deur 'n oervulkaan.

Ons het 11 groot, elegante slaapkamers wat volledig toegerus is en modern versier is. Geniet ontspanne plattelandse gerief en gasvryheid met DStv, 'n swembad en luisterryke uitsigte. Heerlike, stewige ontbyte word bedien en aandetes is beskikbaar op versoek.

Onderneem gerus 'n uitstappie na die Pilanesberg Nasionale Park met sy renosters, olifante, buffels en baie bokspesies. Verloor jouself in die wonderskone staproetes, deur die pragtige bewarea by Kgaswana Natuurrestervaat wat net 5 minute se ry van ons af is. Daar is ook heelwat gesinsrestaurante naby ons, en gaste kan heerlik gaan inkopies doen by die Waterfall Winkelsentrum. Net 'n uur se ry suid-oos van Rustenburg bring jou tot by een van die belangrikste fossielopgrawingsplekke in die wêreld. Die Magalsies Wêrelderfensisgebied en die Wieg van die Mensdom het al van die wêreld se belangrikste hominied-ontdekkings opgelewer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gert N
5.0
Top guest house! Worth every cent. An amazing stay and great breakfast, really worth it. Fantastic rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Martie C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede met die vriendelikheid, diens, omgewing en uitsig. Baie mooi uitsig oor die Kloof en Magaliesberg, stil area. Netheid was uitstekend. Ont...
Sien meer
Jul 2025
Dirk V
5.0
Sal beslis weer kom. 1. Vriendelike ontvangs. 2. Skoon en ruim kamer met mooi uitsig. 3. Lekker ontbyt.
Jul 2025
Zinaida T
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek, skoon, netjies en heerlike ontbyt. Sien sterre.
Mei 2025
Marina E
Gesin met klein kinders
5.0
Luukse verblyf, heerlike ontbyt! Heerlik gebly, baie dankie! Het moeite gedoen dat ons 'n bietjie vroeër kon inboek - baie dankie!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Vaalbos Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Sunset Ridge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Avenue, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af6c1c76b9061e6d7b9247c4709654d257eeebfe6e0d85531c388a7b2c9b19d37cc71758dae4b9ceea623d8ed993e9164c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 2 Vaalbos Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.695074317268 27.209615830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang