Sunset Splendour
-
Kapasiteit: 8 persone
5 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1583 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sunset Splendor is 'n selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorpie Pringlebaai. Die gerieflike huis is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toegeboude kuierarea met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai, Jacuzzi en 'n veerpyltjiebord. Dit lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin en die see. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Daar is 'n staproete agter die huis en gaste kan die ongerepte Pringlebaai-strand en strandmeer besoek of die nabygeleë Harold Porter Botaniese Tuine verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 1583 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Splendour het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
5 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1583 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang