Sunrise Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunrise Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Vishoek, Wes-Kaap en is ideaal vir 'n wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n tafel langs die kombuis met sitplek vir 2. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die woonstel word met 'n buitetrap bereik.
Daar is 'n ruim balkon met buite-eetplekke, 'n Weber-braai en 'n asemrowende uitsig op die Clovelly-berge en oor die see. 'n Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Kalkbaai is net 'n entjie se ry ver. Clovelly Gholfklub kan vanaf die woonstel gesien word en is ook net 'n entjie se ry ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ian & Pru Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunrise Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang