Successfully reported

Sunset View 23 @ Langstrand

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Fiona E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Heerlik, maar wel baie steurnis. Ligging is wonderlik. Maklik genoeg om te vind vir die eerste keer. Al wat sleg was, was die eenheid langs ons het hul verbeterings gedoen. So die gehamer en getimmer het ons rus taamlik benadeel vanaf vroeg in die oggende. Sal aanbeveel indien verbeterings gedoen word, dat daar nie mense ingeboek word langs dit nie. Dis regtig 'n groot steurnis gewees. Het reeds rustigheid gaan soek vanaf die stad se gejaag en druis. Nie aangenaam om met 'n hammer teen die muur wakker te skrik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilly Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Kuiseb Street, Erf 231, Sunset View, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5009afe132aae2c43ee59757f4810ed47567b686ef2fb30f20b485f741b35d51d7f11b25596612a327031da27e67966c3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 14 Kuiseb Street Erf 231, Sunset View Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -22.8201349 14.5429507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang