Successfully reported

Sunset View Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mercia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies! Die eienaars was baie gaaf! Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie mooi, skoon en netjies. Ons was aangenaam verras oor Sunset View Lodge. Alles was so mooi, netjies en baie skoon. Ons is vriendelik ontvang. Ons sal Sunset View Lodge weer gebruik en aan beveel aan almal wat ons ken. Dankie vir 'n heerlike warm "kuier" op die koudste week van die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Lindy, baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het. Jou terugvoer word baie waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Mark A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent stay! Very neat, clean, modern and well-appointed self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Dear Mark, thank you for your five-star review! We’re thrilled to hear you had such a positive experience and hope to see you again soon. Kind regards, Sunset View Lodge.

Moabi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A wonderful place to visit. 3rd month in a row visiting this place. It never disappoints. Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Thank you Moabi. We strive to create unforgettable experiences for our guests and we are very grateful for your support. See you soon again. Kind regards, Sunset View Lodge.

Moabi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It's simply the best. The place is amazing, it's the second time visiting that side and spending the weekend at Sunset View Lodge. I must say their standard is up there. See you soon, family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Thank you for the 5-star rating! Your satisfaction is our ultimate goal, and we are thrilled that we hit the mark for you. Your feedback motivates us to continue providing exceptional service to all our customers. Kind regards, Sunset View Lodge.

Sifiso T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Quiet and relaxing after a long day at Kosmos 3 in 1. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Sunset View Lodge
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you found our place to be a 'home away from home' and that you enjoyed your stay. We appreciate you taking the time to share your experience, and we hope to welcome you back again soon! Kind regards, Sunset View Lodge.

Nikelo G
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Total bliss! They even have Netflix! I had a beautiful stay. The host was very friendly and welcoming. The room was very spacious. Loved everything about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Barry
Sunset View Lodge
Dear Nikelo, thank you for your wonderful review! We are delighted to hear that you enjoyed your stay. We work extensively to provide our guests with a memorable experience and your feedback encourages us to continue doing so. Thank you again for choosing us and we hope to welcome you back in the future. Kind regards, Sunset View Lodge.

Ronel J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Fantasties. Baie lekker plek, goed geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Ronel, baie dankie vir die uitmuntende resensie! Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Luhann V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ek het presies ontvang wat ek verwag het, die verblyf was baie lekker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Luhann, ons is bly ons kon aan jou verwagtinge voldoen en dat jy jou verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou ondervinding met ander te deel. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Simoney C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Gemaklik, tuis en gaaf! Ideaal geleë! Dankie vir jou gasvryheid en vir die vriendelikheid! Ons het baie welkom en tuis gevoel. Niks is vir enigsins moeite nie. Ons het in die eenhede voor gebly en dit was so gemaklik om in en uit te glip met my marathon hardloop en die kinders wat aan interhoër deelgeneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barry
Sunset View Lodge
Beste Simoney, baie dankie vir die pragtige 5-ster gradering en lieflike resensie. Dit laat sommer ons harte warm klop! Dit was vir ons voorwaar 'n voorreg om julle by ons te kon hê. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Sunset View Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Lanzerac Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3MDk5Y2ZkLTZiZTUtNGM5NS05OTJmLTE5ZDFjODk3ZjQxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 4 Lanzerac Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5058979 29.172584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang