Successfully reported
+108

Sunset Villa and Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Uitsig Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Villa and Cottage bied 'n asemrowende uitsig oor Langebaan se strandmeer en is net 'n paar tree van Sandbaai-strand af.

Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede. Sunset Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 privaat badkamers. Dit het 'n braai-area, groot sitkamer, eetkamer, 'n kombuis en 'n baie groot stoep. Dis 'n baie ruim en stylvolle eenheid. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Sunset Villa is 'n pragtige eenheid op die oewer van Langebaan se strandmeer. Daar is slaapplek vir 6 gaste en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit het 'n groot sitkamer, kombuis en braai-area op die stoep. Die perseel is 120 m² groot.

Die leefarea aan die oorkant het 'n TV en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig wat gaste kan gebruik. Parkeerplek kan soms moeilik wees weens die ligging van die eenheid. Sunset Villa and Cottage is ry- en stapafstand vanaf die meeste geriewe in die dorp.

Daar is WiFi in sommige areas. Alle linne word op die perseel gewas en gestryk.

Let daarop dat die oprit met ander eiendomseienaars gedeel word. Die buurman is tans besig om sy eiendom op te knap en daar sal soms geraas en ongerief wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johanna W
Saam met vriende
5.0
Wonderlike uitsig in ruim en luukse woning. Fantastiese blyplek - baie goed toegerus met kwaliteit kombuisraad en meubels. Parkering is egter moeilik ...
Sien meer
Apr 2025
Bernadette D
Saam met vriende
5.0
Very comfortable, neat and clean. It was beautiful and clean, and we had a view of the ocean from our cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Adri J
Saam met lewensmaat
5.0
The images do not do the place justice; it is everything and more. It was absolutely amazing. The view is spectacular; everything is in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf, heelike stoepkuiers en uitsig oor die lagoon. Dit was 'n ongelooflike lekker 2 dae in Sunset Cottage. Het die eienaar ontmoet - baie ...
Sien meer
Feb 2024
Annette V
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig oor die water maak Sunset Cottage 'n ideale wegbreek. Baie lekker gebly by Sunset Cottage.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Uitsig Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Villa and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Uitsig Street, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e111366cee615334e64f5b91c542dc8bc5d3666adaebb80de710e7e5cd295f8e908fa4264367443b8e7a5002545a89b6587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 14 Uitsig Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.098563206296 18.029439864677
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang