Successfully reported

SunsetSunrise Country Farm

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chane S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, mooi en sal vir seker weer gaan. Baie lekker gebly, die bed kon beter wees en kort net 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brumilda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Luuks, lekker en bekostigbaar en naby baie lekker plekke. Dit was werklik 'n aangename ervaring. Dit is selfs beter as wat die foto's beskryf. Dit is baie ruim en die 5 kinders het 'n lekker tyd gehad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, en die eienaar het self kom inloer of alles in orde is. Ek kan dit sterk aanbeveel en gaan geniet 'n rustige naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jody
SunsetSunrise Country Farm
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is verheug dat u verblyf en die kinders se tyd hier so aangenaam was. U is altyd welkom terug vir ’n rustige wegbreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jody Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hekpoort West Road, Portion 272, Krugersdrop, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0020487af27b2ae2f15efdf99dbdeea01a7b2b028580f2ac68246378da22b90e6daf5b92c91dac130e4390fcc5fce6f4e1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 3 Hekpoort West Road, Portion 272 Krugersdrop 1791 Gauteng 021 201 8901 08:00-22:00 10:00 -25.925350359916 27.598931028657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang