Successfully reported
+35

Sunshine Sally

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sunshine Sally is 'n asemrowende en stylvolle vakansiehuis aan die strand in St Helenabaai, ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek.

Hierdie pragtige selfsorghuis bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers en 'n aparte badkamer. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met koninggrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die ander badkamers storte, wasbakke en toilette het. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Die kombuis strek na 'n 6-sitplek-eetkamertafel met stoele en lei verder na die sitarea wat met sagte sitplek en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure stap gaste uit na die lieflike tuinarea, met sonstoele, 'n ingeboude braai en 'n lieflike houtvuur-bubbelbad, en spog met ononderbroke see-uitsigte. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anneke E
Saam met vriende
5.0
Salig by die see. Was heerlik. Plek is groot met en-suite badkamers vir al 3 slaapkamers en 'n gaste toilet onder. Lekker braai area. Kol kol bonus.
Okt 2025
Ariza D
Gesin met klein kinders
5.0
Would go again in summer. Amazing house. Neat, clean and nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Oyama N
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional. Great place, everything is as in the pictures. Sam is a great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bianca B
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and exceptionally comfortable. Our 2nd stay at Sunshine Sally and as comfortable as the first. Great location with beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Firdows N
Gesin met tieners
5.0
Peaceful escape by the sea. We really enjoyed our stay at this beautiful, well-designed home which had everything we needed. We loved t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunshine Sally het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Beach Road, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e139a2950a0b40a4996545898b5a8b6b0fd2c866c99b5ee77c1cb3c8db9b83263c64a4453fb96bae4666e3b249aa405386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 71 Beach Road Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.73573123373 18.001891889549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang