Successfully reported

Sunshine Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nicolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik fantasties. Baie lekker gebly. Ons het gewerk by die Mpumalanga skou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fne Plumbing And Electrical Services N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Memorable and pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamanda P
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Apr 2025

Aanvaarbaar, maar die omgewing is nie die geld per nag werd nie. Nie sleg gebly nie, maar die omgewing is baie raserig. Die karre jaag tot laat in die aand en vroeg in die oggende by die plek verby, en die straat voor Sunshine Self Catering is vol slaggate. Die plekkie is nie sleg nie, die stort is net vrek klein, en daar is honde in die omgewing wat net permanent blaf as die son sak. Ons eenheid het ook ongelukkig 'n plaag van kakkerlakke gehad.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Sunshine Self Catering
Beste Chamanda Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee oor u verblyf by Sunshine Self Catering. Ons waardeer alle terugvoer, aangesien dit ons help om ons diens voortdurend te verbeter. Ons verstaan dat omgewingsfaktore soos straatverkeer en bure, insluitend troeteldiere, ongelukkig buite ons beheer is. Ons het reeds die toestand van die straat by die betrokke munisipaliteit gerapporteer en hoop dat herstelwerk binnekort gedoen sal word. Ons maak daarop staat om alle eenhede daagliks skoon te hou om ’n hoë standaard van netheid te handhaaf, selfs wanneer u versoek het dat skoonmaak beperk word. Ongelukkig trek kos wat uitgepak of oop gelos word maklik ongewenste insekte aan. Nietemin neem ons voorsorg en het ons die eenhede reeds professionele ontsmetting laat ondergaan, en ons volg ’n streng program waar ons elke drie maande ’n volledige behandeling doen om die voorkoms van peste te beperk en higiëne te verseker. Ons is bly om te hoor dat u oor die algemeen ’n gemaklike verblyf gehad het, en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Cindy Sunshine Self Catering

Eunice K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

It was perfect. Everything was perfect, we felt at home away from home. The manager and helpers were very friendly. We were updated on load shedding times hours before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Aangenaam. Oulike plekkie, veilig, rustig, netjies en voldoende toegerus! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joelene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Superb. Great efficient service, I like the fact that the week of check-in all details were given on how to check in, etc. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Heerlik. Ons was aangenaam verras met die netheid van die plek. Die enigste negatiewe iets wat nie lekker is nie, is die stortvloer. Die helling is baie skuins wat die vloer baie glad maak, maar dit is darem nie iets wat nie oorbrug kan word nie. Verder is dit 'n rustige uitbreiding en het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Heerlik. Goed gebly. Rustige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beulaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2024

Good. Comfortable and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Andries Pretorius road, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0MGM4OGIxLTUxZjUtNGQ2ZC1iNzFmLTQ3NGQwYzMwZDIzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 78 5 1 5 16 Andries Pretorius road Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.481802 30.9735736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang