Successfully reported
+17

Sunshowers

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vallen Lodge, 80 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Moderne drieslaapkamerwoonstel geleë op die rotse en waterkant van die pragtige kusdorpie Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal.

Sunshowers Ballito is deel van 'n woonstelblok genaamd Vallen Lodge. Ons woonstel is 'n drieslaapkamerwoonstel aan die waters van Ballito. Die woonstel is onlangs opgeknap. Dit bied ook volledig toegeruste kombuis, eetkamer, pooltafel, sitkamer asook onderdakstoep. Hierdie woonstel is op grondvloervlak.

Hoofslaapkamer: En suite met TV en koninggrootte-bed, twee laaikas asook spieëltafel
Slaapkamer twee: Twee enkelbeddens en laaikas om te deel
Slaapkamer drie: Koninggrootte-bed met nog 'n enkelbed elk met voetstukke

Handdoeke word voorsien, maar bring jou eie swemhanddoeke saam.

Vou die aluminium stapeldeure weg en geniet die Indiese Oseaan op jou drumpel, voel hoe die seebries jou longe vul en ontspan in hierdie pragtige omgewing.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 109

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 12 Vallen Lodge, 80 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunshowers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Vallen Lodge, 80 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07790d82b1f8b9dd409d04fa847a5edcbcc9b460608a998b642bfcc5733eae5dad974bd0eb5d59f42ae99c508fb8c1e64ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 7) 21 5 1 5 12 Vallen Lodge 80 Compensation Beach Road 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537872 31.221745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang